Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

DERDE KWARTAAL 2016: PROGRAM

MAANDAG : 18 JULIE    

SKOLE HEROPEN   

WOENSDAG : 20 JULIE  

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:30  

VRYDAG : 22 JULIE         

MEV. ELSIE FOURIE VERJAAR

SATERDAG : 23 JULIE     

LANDLOOP TE KINGS COURT 

MAANDAG : 25 JULIE    

RAPPORTE UIT

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

DINSDAG : 26 JULIE        

GR. 4-7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

GR. RRR-7 ALGEMENE OUERAAND (18:30-19:30)

WOENSDAG : 27 JULIE  

SR. KOOROEFENING 14:00-15:30

DONDERDAG : 28 JULIE 

KRIEKET V/S DR. ANNECKE

VRYDAG : 29 JULIE         

HOKKIE: LIGA TE DRAKENSIG

RUGBY: HARLEKYNE (TUIS)

SATERDAG : 30 JULIE     

MINI-HOKKIE:  INNIE KLOOF-FEES (DUIWELSKLOOF)

RUGBY: HARLEKYNE (TUIS)

LOLLO'S OPTREDE (SAAL) (16:00)

SONDAG: 31 JULIE          

HARLEKYNE VERTREK

MAANDAG : 1 AUG        

TENNIS: LIGA TEEN TZANEEN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG : 2 AUG           

HOKKIE: LIGA TE UNICORN

WOENSDAG : 3 AUG      

VERKIESING (SKOOLVAKANSIEDAG) 

DONDERDAG : 4 AUG    

KRIEKET V/S UNICORN

MAANDAG : 8 AUG        

SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG : 9 AUG           

VROUEDAG

WOENSDAG : 10 AUG    

CONQUESTA: WISKUNDE (GR. 1 - 7)

DONDERDAG : 11 AUG  

KRIEKET V/S DRAKENSIG

CONQUESTA: ENGELS (GR. 1 - GR.3)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

VRYDAG : 12 AUG           

CONQUESTA:  AFRIKAANS (GR.1-7)

HOKKIE: LIGA TE DRAKENSIG

MEV. PATRICIA BLOEM  VERJAAR

SATERDAG : 13 AUG      

LANDLOOP (TZANEEN)

MINI-HOKKIE:  INNIEMANDJIE-FEES (TZANEEN)

MAANDAG : 15 AUG      

KRIEKET:  LETABA STREEKPROEWE (0/11)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG : 16 AUG         

KRIEKET: LETABA STREEKPROEWE (12)

VELDSKOOL – GR. 6 VERTREK: BLYDE CANYON 

WOENSDAG : 17 AUG    

KRIEKET:  LETABA STREEKPROEWE (0/13)

VELDSKOOL -  GR. 6 

 SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DONDERDAG : 18 AUG  

VELDSKOOL -  GR. 6 

TENNIS:  LIGA TEEN DR. ANNECKE (WEG)

VRYDAG : 19 AUG           

VELDSKOOL -  GR. 6 ARRIVEER

SATERDAG : 20 AUG      

LANDLOOP (DR. ANNECKE)

MINI-HOKKIE:  LEMOENFEES (DR. ANNECKE)

MAANDAG : 22 AUG      

TENNIS:  VRIENDSKAPLIK TEEN LPN  (WEG)

KULTUURWEEK: SENIOR KONSERT

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG : 23 AUG         

KULTUURWEEK:  SENIOR KONSERT

WOENSDAG : 24 AUG    

KULTUURWEEK:  SENIOR KONSERT

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:30 

DONDERDAG : 25 AUG  

KRIEKET V/S BOMBELENI

LEIERS BESOEK BEJAARDES

GR. RRR, GR. RR, GR. R EN GR. 1 - OUERINLIGTINGSAAND

EISTEDDFOD:  KOOR (TZANEEN)

VRYDAG : 26 AUG           

HOKKIE: LIGA BY MARIEPSKOP

SATERDAG : 27 AUG      

LANDLOOP: UNICORN (TZANEEN)

GROENSKOOL GHOLFDAG

MAANDAG : 29 AUG      

TENNIS:  LIGA  TEEN DRAKENSIG (TUIS)

MEV. COLETTE FOURIE VERJAAR

KULTUURWEEK: JUNIOR KONSERT

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG : 30 AUG         

KULTUURWEEK: JUNIOR KONSERT

WOENSDAG : 31 AUG    

KULTUURWEEK: JUNIOR KONSERT 

DONDERDAG : 1 SEPT    

KRIEKET V/S LPN

VRYDAG: 2 SEPT             

GR. RRR, GR. RR., GR. R. EN GR. 1-KUIERDAG   

HOKKIE: LIGA TE UNICORN

LENTE-KOUSIE (LEIERS)

SATERDAG : 3 SEPT        

LANDLOOP: LLSV (DUIWELSKLOOF)

SONDAG : 4 SEPT

MEV. POLLA WEIDEMAN VERJAAR

MAANDAG : 5 SEPT       

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

TENNIS:  LIGA TEEN UNICORN (WEG)

DONDERDAG : 8 SEPT    

TOETS: SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7) (1 ste Sessie)

KRIEKET V/S BURGERSFORT

SATERDAG : 10 SEPT       

HOKKIE: LIMPOPO KWART-FINALE (POLOKWANE)

MAANDAG : 12 SEPT     

TOETS: WISK. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie) 

DINSDAG : 13 SEPT        

TOETS: AFR (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

TOETS: AFR. KREATIEWE SKRYFWERK (3 de Sessie)

WOENSDAG : 14 SEPT   

TOETS: ENG. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

TOETS: ENG. CREATIVE WRITING (3 de Sessie) 

DONDERDAG : 15 SEPT 

KRIEKET V/S UNITY

TOETS: EBW (GR. 7) (1 ste Sessie)

MEV. CELIA MEINTJES VERJAAR

SATERDAG : 17 SEPT      

HOKKIE: LIMPOPO SEMI-FINALE EN FINALE (TZANEEN)

MEV. KARIEN ISMAY VERJAAR

MAANDAG : 19 SEPT     

TOETS: NW (GR. 7) & NW & TEG (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG : 20 SEPT        

TOETS: SWG (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

WOENSDAG : 21 SEPT   

TOETS: TEG (1 ste Sessie)

HOKKIE:  MOPANIE STREEKSPROEWE VIR 2017 (TZANEEN)

VRYDAG : 23 SEPT          

TOETS: SWA (GR.4 - 7) (1 ste Sessie)

SATERDAG : 24 SEPT      

WELWILLENDHEIDSDAG

SONDAG : 25 SEPT         

MEV. MARIETJIE VAN HEERDEN VERJAAR

MAANDAG : 26 SEPT     

TOETS: LOR (GR. 7) & PSW (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG : 27 SEPT        

MEV. HENRIEN DU PLESSIS VERJAAR

WOENSDAG : 28 SEPT   

SWEM: INTERHUIS

VRYDAG : 30 SEPT          

SKOOL SLUIT

SATERDAG : 8 OKT         

MEV. LINETTE BREYTENBACH VERJAAR

MAANDAG : 10 0KT       

SKOOL HEROPEN

DONDERDAG : 13 OKT   

MNR. STEVEN HERBST VERJAAR

 

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - INLIGTING

Groenskool Header Image

Laerskool Phalaborwa - "GROENSKOOL"

Groenskool is `n mediumgrootte, Afrikaanse skool (tussen 600 en 700 leerders) wat op Christelike beginsels geskoei is.  Hier by die skool glo ons, dat akademie, sport en kultuur met oorgawe gedoen moet word.

Elke leerder en personeellid deel in hierdie siening en vandaar ons goeie prestasies. Blootstelling en kompetisie teen die bestes, spoor ons aan om steeds te probeer verbeter. Betrokke ouers maak die taak van die opvoeders baie ligter.

Eerste Rugbyspan  -  "Limpopo-WENNERS"                                                        

Balkie-aande     Diregente-atletiek                     

Mini-Olimpiese Spele   Top 10 - Swem

                            

 

 

 

 

Phalaborwa Laerskool Image