Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

VIERDE KWARTAALPROGRAM: 2017

 

MAANDAG 9 OKTOBER.

SKOOL HEROPEN

DINSDAG 10 OKTOBER.

DISKONTO BOEKE

WOENSDAG 11 OKTOBER.

DISKONTO BOEKE

SWEM:  INTERHUIS

DONDERDAG 12 OKTOBER.

GR. 4 - 7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

MAANDAG 16 OKTOBER.

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

SR. KOOFENING 09:00-11:00

WOENSDAG 18 OKTOBER.

SWEMGALA - TZANEEN

DINSDAG 24 OKTOBER.

MNR. TIAAN BREYTENBACH VERJAAR

MNR. CAELAN RETIEF

KULTUURAAND (18:30-19:30)

WOENSDAG 25 OKTOBER.

SWEM:  INTERSKOOL- GALA (MUNISIPALE SWEMBAD)

VRYDAG 27 OKTOBER.

PRETLOOP

MAANDAG 30 OKTOBER.

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

GR. RRR, RR,  GR. R EN BORRELS OEFEN PRYSUITDELING IN SAAL

GRONDSLAGFASE OEFEN PRYSUITDELING IN SAAL

DINSDAG 31 OKTOBER.

GR. RRR-, RR- EN BORRELS GRADEPLEGTIGHEID EN

GR. R-PRYSUITDELING (SKOOLSAAL) 18:00

WOENSDAG 1 NOVEMBER.

SWEM:  GALA (TZANEEN)

GRONDSLAGFASE – PRYSUITDELING (NG-KERK) 18:00

OEFEN IN NG-KERK PRYSUITDELING 07:00 – 09:30 (GR. 4-7)

DONDERDAG 2 NOVEMBER.

SENIOR PRIMêRE FASE – PRYSUITDELING (NG-KERK) 18:00

VRYDAG 3 NOVEMBER.

GR. 7-AFSKEID (BLYDE CANYON)

SATERDAG 4 NOVEMBER.

TOP 10-SWEMGALA

MAANDAG 6 NOVEMBER.

BESTUURSLIGGAAMSVERGADERING  (NA OUERVERGADERING

BEGROTINGSVERGADERING MET OUERS (18:00)

DINSDAG 7 NOVEMBER.

LEIERINHULDIGING (SKOOLSAAL)  18:00

WOENSDAG 8 NOVEMBER.

RUGBY:  AJV-LIMPOPO LAERSKOLE

DONDERDAG 9 NOVEMBER.

LOLLIEPOPDAG

MEV. BARNARD VERJAAR

VRYDAG 10 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie: AFR (GR. 4-7)

3de sessie  AFR: KREATIEWE SKRYFWERK

(GR. 4-7)

SATERDAG 11 NOVEMBER.

GHOLFDAG

MAANDAG 13 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie ENG (GR. 4-7)

3de sessie ENGELS: CREATIVE WRITING

(GR. 4-7)

DINSDAG 14 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie SWA  (GR. 4-7)

GR. 4 (2018 ) ALGEMENE INLIGTINGSAAND 18:00

WOENSDAG 15 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie TEG (GR. 7)

DONDERDAG 16 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie WISK  (GR. 4-7)

KERSFUNKSIE (BEJAARDES) GR. R

VRYDAG 17 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1 ste sessie SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7)

KERSFUNKSIE (TROMPETTERJIELAND)

MAANDAG 20 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie NW & TEG (GR. 4-6)

.                                       NW (GR. 7)

DINSDAG 21 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie EBW (GR. 7)

WOENSDAG 22 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie SWG (GR. 4-7)

SANGDANKDIENS (NG-KERK) 18:00 – 19:00

VRYDAG 24 NOVEMBER.

EKSAMEN: 1ste sessie PSW  (GR. 4-6)

LOR (GR. 7)

DONDERDAG 30 NOVEMBER.

PERSONEEL: JAAREINDFUNKSIE

WOENSDAG 6 DESEMBER.

RAPPORTE UIT DEEL  (07:30-08:30)

VRYDAG 8 DESEMBER.

SKOOL SLUIT VIR PERSONEEL

SONDAG 10 DESEMBER.

MEV. ELNA ROBERTSON VERJAAR

DINSDAG 12 DESEMBER.

MEV. VAN RHYN VERJAAR

MEV. STORM VERJAAR

MAANDAG 15 JANUARIE 2018

SKOLE HEROPEN PERSONEEL

WOENSDAG 17 JANUARIE 2018

SKOLE HEROPEN LEERDERS

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - BEMARKING

Groenskool Header Image

 

Foto`s van onlangse gebeure, op enige gebied rakende Laerskool Phalaborwa, is besonder welkom, insluitende foto`s van goeie gehalte.  Stuur gerus die inligting na Pieter Minnaar 

( 072 338 5149 ).

Indien u kind presteer het en u voel u wil graag blootstelling geniet,  kontak hom enige tyd by bg.nommer en reël dat `n foto of foto`s geneem word.

As daar iets van belang gebeur en u wil dit met Pieter Minnaar bespreek,  is u baie welom

om dit onder ons aandag te bring. Ons sal moeite doen om u inligting te bekom en indien

moontlik, foto`s te neem van u presterende kind.

Ons sal met graagte sportsoorte wat as buite-kurrikuler beskou word soos bv. perdry, skaak, musiek, bergfiets, gimnastiek, ballet, moderne dans of karate bloodstelling gee.

Neem ook asb. die vrymoedigheid om vir Pieter Minnaar te kontak indien u `n blink idee het om positiewe blootstelling aan ons skool te gee, of enige projek het wat u dink verdienstelik is.

 

 

Phalaborwa Laerskool Image