Laerskool Phalaborwa   |   Tel: +27 (0)15 781 1041/2   |   Faks: +27 (0)15 781 2397

Email: groenskool@xsinet.co.za   |   Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390

Laerskool Phalaborwa Image
Groenskool Phalaborwa Header Image

DERDE KWARTAALPROGRAM VIR 2018

 

DINSDAG 17 JULIE          

SKOLE HEROPEN   

WOENSDAG 18 JULIE    

SR. KOOROEFENING 14:00-15:30

DONDERDAG 19 JULIE  

GR. 4 - 7 BALKIE-AAND (18:00-18:30) SKOOLSAAL

GR. 1 - 7 ALGEMENE OUERAAND (18:30-19:30)

BORRELS - GR. RR ALGEMENE OUERAAND (17:00 - 18:00)

SATERDAG 21 JULIE       

LANDLOOP TE TZANEEN (COUNTRY CLUB) 

SONDAG 22 JULIE           

MEV. ELSIE FOURIE  VERJAAR

MAANDAG 23 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

WOENSDAG 25 JULIE    

SR. KOOROEFENING 15:00  – 16:30  

DONDERDAG 26 JULIE  

KRIEKET V/S BURGERSFORT (0/11 WEG) (1STE SPAN TUIS)

VRYDAG 27 JULIE            

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN DRAKENSIG EN

SOUTHERN CROSS (FDT)

SATERDAG 28 JULIE       

LANDLOOP TE DUIWELSKLOOF

MINI-HOKKIE:  ERFENISFEES (DRAKENSIG)

LANDLOOP (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 30 JULIE       

SR. KOOROEFENING 14:00 – 15:00  

DINSDAG 31 JULIE          

SPUR - AAND 18:00

WOENSDAG 1 AUG.      

SKAAKLIGA VS FAUNA PARK (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00 - 15:15

DONDERDAG 2 AUG.    

KRIEKET V/S DR. ANNECKE  (0/11 TUIS) (1STE SPAN WEG)

VRYDAG 3AUG.

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN MARIEPSKOP (WEG)

SATERDAG 4 AUG.         

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

MINI-HOKKIE:  INNIE KLOOFFEES (DUIWELSKLOOF)

MAANDAG 6 AUG.         

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

TENNIS:  LIGA TEEN UNICORN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

KRIEKET V/S UNICORN (0/10 TUIS)

DINSDAG 7 AUG.            

KRIEKET V/S UNICORN (0/11 EN 2DE WEG) (1STE SPAN TUIS)

WOENSDAG 8 AUG.      

SKAAKLIGA VS MERIDIAN (WEG)

GASKUNSTENAAR:  ROBBIE WESSELS

SR. KOOROEFENING 14:00-16:30 

DONDERDAG 9 AUG.    

VROUEDAG   

VRYDAG 10 AUG.           

SKOOLVAKANSIEDAG

SONDAG 12 AUG.           

MEV. PATRICIA BLOEM  VERJAAR

MAANDAG 13 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DRAKENSIG (TUIS)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

DINSDAG 14 AUG.          

VELDSKOOL – GR. 6 VERTREK: BLYDE CANYON 

WOENSDAG 15 AUG.    

VELDSKOOL -  GR. 6 

SKAAKLIGA VS LPN (WEG)

DONDERDAG 16 AUG.  

VELDSKOOL -  GR. 6 

VRYDAG 17 AUG.           

GR. 1-UITSTAPPIE (DBV)

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN ROOISKOOL (FDT)

VELDSKOOL -  GR. 6 ARRIVEER

SATERDAG 18 AUG.       

RADIKALE REDENAARS:  LIMPOPO FINALE TE POLOKWANE

LANDLOOP (MERENSKY)

MINI-HOKKIE: INNIMANDJIEFEES  (TZANEEN)

HOKKIE:  PREMIER - LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 20 AUG.      

TENNIS:  LIGA TEEN DR. ANNECKE (WEG)

SR. KOOROEFENING 14:00-15:00 

WOENSDAG 22 AUG.    

SR. KOOROEFENING 15:00   – 16:30 

SKAAKLIGA VS BBCA (TUIS)

DONDERDAG 23 AUG.  

LEIERS BESOEK BEJAARDES

VRYDAG 24 AUG.           

HOKKIE: MOPANI - LIGA TEEN TZANEEN (FDT)

SATERDAG 25 AUG.       

LANDLOOP: DR. ANNECKE

MINI-HOKKIE:  LEMOENFEES (DR. ANNECKE)

HOKKIE:  PREMIER- LIGA (POLOKWANE) (1STE SPAN)

MAANDAG 27 AUG.      

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

DINSDAG 28 AUG.          

KULTUURWEEK:  JUNIOR - AAND

WOENSDAG 29 AUG.    

KULTUURWEEK:  SENIOR - AAND 

SKAAKLIGA VS KINGFISHER (TUIS)

DONDERDAG 30 AUG.  

KULTUURWEEK:  SENIOR-AAND

VRYDAG 31 AUG.           

NG-KERK (LOUIS BRITS)

LENTE-KOUSIE: LEIERS

HOKKIE:  MOPANI - LIGA TEEN UNICORN (WEG)

SATERDAG 1 SEP.            

NG- KERK (LOUIS BRITS)

GROENSKOOL GHOLFDAG

LANDLOOP: LLSV (UNICORN)

HOKKIE:  PRIMIER - LIGA (TZANEEN) (1STE SPAN)

SONDAG 2 SEP.

NG-KERK (LOUIS BRITS)

MAANDAG 3 SEP.           

TENNIS:  LIGA TEEN TZANEEN (TUIS)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DINSDAG 4 SEP.               

MEV. POLLA WEIDEMAN VERJAAR   

WOENSDAG 5 SEP.         

EKSAMEN: SKEPPENDE KUNSTE (GR. 7)

SR. KOOROEFENING 15:00 - 16:30 

DONDERDAG 6 SEP.       

EKSAMEN: TEG (GR. 7)

VRYDAG 7 SEP.

EKSAMEN: EBW (GR. 7)

HOKKIE: MOPANI -  LIGA TEEN DUIWELSKLOOF (FDT)

MAANDAG 10 SEP.         

EKSAMEN: ENG. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

EKSAMEN: ENG. CREATIVE WRITING (3 de Sessie) 

BESTUURSLIGGAAMVERGADERING (18:00)

DINSDAG 11 SEP.            

EKSAMEN: AFR (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

WOENSDAG 12 SEP.      

EKSAMEN: SWA (GR.4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 13 SEP.    

TENNIS:  LIMPOPO FINALE (POLOKWANE)

DISKONTO BOEKE

VRYDAG 14 SEP.              

EKSAMEN: AFR. KREATIEWE SKRYFWERK (1 ste Sessie)

DISKONTO BOEKE

SATERDAG 15 SEP.         

MEV. CELIA MEINTJES VERJAAR 

SONDAG 16 SEP.             

EPISODE - UITSENDING VAN SING IN HARMONIE:

JUNIOR- EN SENIOR KORE (17:00 OP KANAAL 146)

MAANDAG 17 SEP.         

EKSAMEN: NW (GR. 7) & NW & TEG (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

DINSDAG 18 SEP.            

EKSAMEN: WISK. (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie) 

WOENSDAG 19 SEP.      

EKSAMEN: SWG (GR. 4 - 7) (1 ste Sessie)

DONDERDAG 20 SEP.    

EKSAMEN: LOR (GR. 7) & PSW (GR. 4 - 6) (1 ste Sessie)

VRYDAG 21 SEP.              

PRETLOOP

SONDAG 23 SEP.             

SING IN HARMONIE FINAAL (SENIOR KOOR)

MAANDAG 24 SEP.         

SING IN HARMONIE FINAAL (JUNIOR KOOR)

SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG 25 SEP.            

MEV. MARIETJIE VAN HEERDEN VERJAAR

SPUR - AAND (18:00)

WOENSDAG 26 SEP.      

SWEM: INTERHUIS

DONDERDAG 27 SEP.    

SPORTFOTO'S

KOEKVERKOPING:  LEIERS

VRYDAG 28 SEPT             

SKOOL SLUIT

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

SATERDAG 29 SEPT.       

RUGBY:  7'S TOERNOOI NASIONAAL

MAANDAG 8 OKT           

MEV. LINETTE BREYTENBACH VERJAAR

DINSDAG 9 0KT

SKOOL HEROPEN

Phalaborwa Laerskool Header Image

Nuusbriewe word tweeweekliks vervang en die vervangde nuusbrief word dan verskuif na ARGIEWE toe onder die hofie NUUS.

U is welkom om die argiewe te besoek om weer die inhoud van ouer nuusbriewe te lees, of om dit as naslaan te beskou.

Laerskool Phalaborwa Groenskool Header Image

BALKIE-AAND: 26 JULIE 2016

BAIE GELUK AAN ONS TOP 30 PRESTEERDERS.

(SIEN UITSLAE ONDER AKADEMIE)

 

Laerskool Phalaborwa - VOORSKOOL

Groenskool Header Image

Graad RRR, Graad RR en Graad R

 

GRAADHOOF:

Mev. Marietjie van Heerden en Mev. Ina van Aswegen

 

OPVOEDERS:

Graad RRR:

Mev. Suria de Goede (Graadvoog)

Mev. Karien Ismay

Mev. Hannetjie Boshoff

Graad RR:

Mev. Ina van Aswegen (Graadvoog)

Mej. Zanalee Wolfaardt

Mev. Antoinette Bonafede

Graad R:

Mev. Shirlene Van den Borre (Graadvoog)

Mev. Phidelia Minnaar

Mev. Inge Koch

 

KURRIKULUM:

`n Dagprogram by graad R is volgens die riglyne van KAVS uitgewerk . Hierdie gestruktureerde program sorg vir die optimale ontwikkeling van elke kleuter. Ons uiters bekwame personeel sorg vir liefdevolle, Christelike gefundeerde onderrig. Die dagprogram maak voorsiening vir hope pret met lessies, liedjies en gediggies, waterspel en vele meer. Daar word ook van `n verskeidenheid opvoedkundige apparate gebruik gemaak.

Graad RRR asook Graad RR se dagprogramme pas by die van graad R aan.

 

SPEELTERREIN

Graad RRR, Graad RR en graad R beskik oor goed beplande speelterreine, waar kleuters die nodige oefeninge kry om hul groot motoriese spiere te ontwikkel.  Elke kleutergroep beskik oor hul eie, omheinde en veilige speelterreine met die nodige klim-en-klouter apparaat.  Al hierdie groepe word op die gronde van Laerskool Phalaborwa gehuisves. Vir die veiligheid van die kleuters word die hekke van alle terreine gedurende skoolure gesluit en elektronies beheer.

 

FASILITEITE:

Kleuters van Gr. R word betrek by die volgende aktiwiteite:

  • Mini-hokkie
  • Mini-netbal
  • Bulletjie-rugby
  • Mini-krieket
  • Swemafrigting
  • Trompoppies
  • Deelname aan atletiek

Die res van die groepe word ook by die volgende betrek:

  • Deelname aan mini Olimpiade
  • Deelname aan konserte

 

Bekwame arbeidsterapie is ook beskikbaar.

Hierdie aktiwiteite dien as voorloper vir Graad 1, daarom is dit wenslik dat kleuters alreeds van voorskool af by Trompettertjieland  van die Groenskool inskakel.

 

INSKRYWINGS:

Inskrywingsvorms is in die kantoor beskikbaar. Daar is reeds `n waglys vir 2017 in die kantoor.

Aansoeke vir toelating tot die voorskoolse groepe het reeds 21 Junie 2016 gesluit. Daar is voorkeur gegee aan kleuters in ons eie voedingsgebied, alvorens daar kleuters van buite af geplaas is.

 

KOSTES:

Graad RR & Graad R - R720-00 per kind oor  11 maande.

Graad RRR: 

  • R 720-00 vir halfdag
  • R1060-00 vir voldag
  • R300-00 regisgtrasiefooi

 

OUERAANDE:

Inligtingsaand: Eerste week nadat die skool heropen het in Januarie 2017. Daarna een keer per kwartaal nadat kleuters hul rapporte ontvang het.

`n Oop-deur-begindsel word egter gehandhaaf en ouers is welkom om enige tyd met die kleuters se opvoeders te kom gesels.

 

JAARPROGRAM:

Aan die begin van elke nuwe kwartaal word die kleuters voorsien van `n kwartaalprogram met al die aktiwiteite en belangrike datums rakende die skool.


 

 

 

 

 

 

Phalaborwa Laerskool Image