Veldskool
Die graad 6 leerders woon jaarliks 'n veldskool by.
Hier word gefokus op die volgende aspekte:
- Leieridentifisering
- Skoolverwisseling
- Lewenswaardes en samewerking
Die leerlinge kry hier ook die geleentheid om in 'n ander omgewing, hulself en hul maats te leer ken en ontdek.
Leerders word vergesel deur bekwame personeel van ons skool.