Laerskool in Phalaborwa

Prestasies

Grondslagfase

'n Algemene sertifikaat word uitgereik aan 'n leerling wat op 'n spesifieke gebied presteer, soos sinsbou, lees, woordbou, kuns of algemene netheid.

Leerlinge wat op akademiese gebied baie goed presteer in al hulle vakke, kwalifiseer vir 'n brons sertifikaat van verdienste.

Indien so 'n leerling 'n brons sertifikaat in graad 1 en graad 2 ontvang, en hy kry weer erkenning vir akademie in graad 3, ontvanghy/sy 'n silwer sertifikaat.

Hekwagseuns 2025 Logo Image
Hoofleiers 2025 Logo Image
Hekwagdogters 2025 Logo Image
Medialeiers 2025 Logo Image
Skolierdogters 2025 Logo Image
Skolierseuns 2025 Logo Image
Leierdogters 2025 Logo Image
Leierseuns 2025 Logo Image