COVID
Die skool voldoen aan al die Covid-19 regulasies, soos uiteengesit deur die Departement van Onderwys.
Alle skoolgeboue en klaskamers word gereeld gedisinfekteer waar nodig, afstande word gehandhaaf, maskers word gedra en handewas geriewe is orals op die skoolgronde beskikbaar.