Laerskool in Phalaborwa

Erekode

ONS, LEERLINGE VAN LAERSKOOL PHALABORWA:

GEE AAN GOD EN SY WOORD 'N EREPLEK IN ONS LEWE.

SY WOORD IS 'N LAMP VIR ONS VOET EN 'N LIG VIR ONS PAD.

EER ONS TAAL, ONS VOLK EN ONS LAND,

WANT DIT IS VIR ONS DIERBAAR -

IS TROTS OP ONS EIE.

DIEN ONS SKOOL GETROU EN HANDHAAF SY GOEIE NAAM

MET WOORD EN DAAD;† PAK ELKE TAAK MET HART EN SIEL AAN.

STREEF DAARNA OM ALTYD:† EERLIK, OPREG, GETROU, HULPVAARDIG EN VRIENDELIK TE WEES.

GEHOORSAAM EN RESPEKTEER ONS OUERS EN ALMAL WAT OOR ONS GESTEL IS;

WORD GEÔNSPIREER OM ALTYD VORENTOE TE BEUR EN SUKSES TE BEHAAL

DEUR ONS LEUSE:

 VOORUIT†† ď