Missie & Visie
Ons missie is om ons...
- Visie met passie na te streef.
- Opvoedkundig, verantwoordbare moedertaalonderrig, van die hoogste kwaliteit te lewer.
- Ouer-, leerling- en personeelbetrokkenheid te maksimaliseer.
- Relevante en religieus-verantwoordbare opvoeding te bied.
- Uitnemendheid ten volle na te streef.
- Ingeligte personeel-, leerling- en ouerkorps te hê.
- Toegewydheid, trots en tersaaklikheid na te streef.
Ons Visie is dat...
- Ons skool, Laerskool Phalaborwa, 'n voorloper sal wees ten opsigte van akademie, sport, kultuur en opvoeding in totaliteit, ongeag die sosio-ekonomiese stand van enige individu. Elke leerling behoort "VOORUIT" te gaan.