Laerskool in Phalaborwa | Groenskool

Netbal

By Groenskool is dit ‘n gewilde sportsoort onder die dogters.  Met toegewyde en entoesiastiese afrigters en dogters, word uitstekende welslae behaal.

Wedstryde per seisoen:

Ons glo aan goeie blootstelling en neem aan soveel moontlike wedstryde deel - ongeag die feit dat ons ‘n mediumgrootte-skool is. 

Vriendskaplik (Vind jaarliks plaas):

Mini-netbal:

Vir goeie blootstelling neem ons vanaf 0/7 - 0/9 deel aan die mini-netbaldae.  In graad R lê ons klem op vaardighede en dit word aangeleer tydens skoolure.  Daar word ook ‘n liefde vir die sport gekweek. 

Super 8:

Hierdie was 'n jaarlikse instelling, ter voorbereiding vir die liga, waar slegs A-spanne (0/9 - 0/13) betrokke is.  Groenskool is die enigste mediumgrootte-skool tussen die ander sewe grootskole.  Dit is ook een van ons skool se hoogtepunte.

Die volgende uitslae is die afgelope tyd behaal:

Liga:

Ons streek bestaan uit:

Vir goeie blootstelling skryf ons 2 spanne per ouderdom in vir die liga (0/9 A & B - 0/13 A & B).

Provinsiaal:

Groenskool lewer elke jaar getrou speelsters vir provinsiale spanne op (0/12 - 0/13).

O/12 O/13
2018
- 1
2019
2 1
2020
Geen a.g.v. Covid
2021
0 2

 

Toekennings:

Elke dogter wat ons skool 80% verteenwoordig het op die netbalbaan, en/of tydens wedstryde, kry ‘n sertifikaat tydens ons jaarlikse prysuitdeling.

Spanprestasies:

Sportdrag:

Van mini-netbal tot by 0/13 ontvang netbaldrag by die skool.

Hekwagseuns 2025 Logo Image
Hoofleiers 2025 Logo Image
Hekwagdogters 2025 Logo Image
Medialeiers 2025 Logo Image
Skolierdogters 2025 Logo Image
Skolierseuns 2025 Logo Image
Leierdogters 2025 Logo Image
Leierseuns 2025 Logo Image