Laerskool in Phalaborwa | Groenskool

Revue

'n Revue of 'n verskeidenheidskonsert is altyd 'n hoogtepunt op ons skool se kalender van kultuuraktiwiteite.† Alle leerlinge in ons skool vanaf graad RRR tot graad 7 neem deel aan die revue of verskeidenheidskonsert.† Dit is werklik moeilik om te bepaal wie dit die meeste geniet†die kinders, die onderwysers of ons ouers!