Laerskool in Phalaborwa

Senior Fase

Akademie is een van die kernpilare van n skool.  Ons skool handhaaf 'n hoë standaard en poog om leerlinge toekomsgerig te onderrig.  Daar is 'n plek vir elke individu om tot sy/haar potensiaal te leer, vorder en te presteer.

Ons werk volgens die KABV (CAPS) - verklarings in alle vakke.  Ons poog ook om ekstra leerinhoud by te werk wat relevant is tot die kind se ontwikkeling en omgewing.

Moderering deur vakhoofde, departementshoofde, en die departement vind deurgans plaas om kwaliteit en standaarde na te gaan.

In die seniorfase (graad 7) sal 'n leerling die volgende leerareas ondervind:

Hekwagseuns 2025 Logo Image
Hoofleiers 2025 Logo Image
Hekwagdogters 2025 Logo Image
Medialeiers 2025 Logo Image
Skolierdogters 2025 Logo Image
Skolierseuns 2025 Logo Image
Leierdogters 2025 Logo Image
Leierseuns 2025 Logo Image