Laerskool in Phalaborwa | Groenskool

Skool-Kommunikeerder

Die D6-Skoolkommunikeerder word tans gebruik om alle belangrike inligting deur te gee aan ons ouers.

Vir die aflaai van die D6-Skoolkommunikeerder, sien dokument onder Aflaaibare Dokumente - Algemeen.

Hieronder is die skakel wat gevolg kan word:

https://d6.co.za/education/downloads/