Welkom by Laerskool Phalaborwa
Groenskool is ‘n mediumgrootte, Afrikaanse skool (tussen 600 en 700 leerlinge) wat op Christelike beginsels geskoei is. Hier by die skool glo ons dat akademie, sport en kultuur met oorgawe gedoen moet word.
Elke leerling en personeellid deel in hierdie siening en vandaar ons goeie prestasies. Blootstelling en kompetisie teen die bestes, spoor ons aan om steeds te probeer verbeter. Positiewe, betrokke ouers maak die taak van die opvoeders baie ligter.
2025 inligting
Onderriggelde, benodighedelyste en Inligtingstukke vir 2025