Uitsonderlike Prestasies
2018
Junior koor:
- Sing in Harmonie Distrik - 1ste plek
- Sing in Harmonie Streek - Gesamentlik 2de plek saam met skool van Nelspruit
Senior koor:
- Sing in Harmonie deur na die finaal - Ontvang toekenning vir die "Beste Nuwelingkoor"
2019
Junior koor:
- Sing in Harmonie Distrik - 1ste plek
- Sing in Harmonie Streek - 1ste plek
- Sing in Harmonie Nasionaal - 3de Plek
Senior koor:
- Applous silwer toekenning
- Sing in Harmonie deur na die finaal