Laerskool in Phalaborwa

Uitsonderlike Prestasies

Netbal

Provinsiale prestasies - 2021

Ons het die jaar twee netbalspeelsters wat tot die Limpopospan verkies is.

Albei dogters is in die O/13-span.